Nel-la-Italia
Thursday, March 29, 2012
Beplanning...
Ons tasse is gepak - nog net 'n paar laaste minuut goedjies - dan is ons oppad lughawe toe.
Ons vlieg direk Munich toe, in Duitsland. Daar sal ons wees tot Sondag wanneer ons met die trein na Venesiƫ gaan.
1 comment:
Erica van der Westhuizen
March 29, 2012 at 4:26 AM
Geniet dit! veral die treinritte. Ciao! Erica
Reply
Delete
Replies
Reply
Add comment
Load more...
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Geniet dit! veral die treinritte. Ciao! Erica
ReplyDelete