Monday, April 2, 2012

Venesie







Een van die plekke op meeste mense se moet-sien-lysies is Venesie - en nou, nadat ons self daar was, weet ek waarom....

Maar ek gaan nie baie se nie, want, 'n prentjie se somtyds baie meer as 'n duisend woorde...

1 comment:

  1. Lyk my dis nog effens koelweer daar en dus nie te veel toeriste nie, wat net 'n pluspunt kan wees! Lekker reis verder, Erica

    ReplyDelete